Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# BLSA sê die begrotingsrede vind plaas in ‘n vinnig-veranderende geopolitieke omgewing
# People Against Budget Cuts eis dat besnoeiingsmaatreëls beëindig word
# OUTA ontbloot korrupsie in die padwaardigheidstoetsing van voertuie
# En die Filipyne se oudpresident, Rodrigo Duterte, word aangekeer ingevolge ‘n lasbrief van die Internasionale Strafhof
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………