Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Appèlhof gaan die Nasionale Vervolgingsgesag se saak oor Nulane aanhoor
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê swart bemagtiging verryk die elite
# Drie mense is dood en vier gewond in ‘n skietery in Sandton
# En koning Charles gaan sy persoonlike speellys deur Apple Music uitgee
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………