Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 6 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Transnet lê ‘n hersiene verhogingsaanbod aan sy twee grootste vakbonde voor
# AfriForum vra wysigings aan die Wetsontwerp op Tradisionele en Khoi-San-leiers
# Die Verenigde Nasies vind menseregtevergrype in die Sentraal-Afrikaanse Republiek
# En rugby: Die Bokke wil vanjaar nog drie wedstryde speel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………