Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 5 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Botsing tussen ‘n bus en ‘n vragmotor in die Vrystaat eis tien lewens
# Die Vryemarkstigting sê die geringe groei in BBP gaan geen verskil aan werkloosheid maak nie
# Donald Trump sê hy op die vooraand van Amerika wat ‘n terugkeer maak
# En motorsport: Brian Baragwanath en Leonard Cremer word gediskwalifiseer van die Dakar-tydren
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………