Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Solidariteit sê die aantygings van hoogverraad teen hom is belaglik en ongegrond
# Julius Malema ontken ten sterkste dat hy met die ANC onderhandel oor ‘n verhoging in BTW
# Samwu verwerp Ekurhuleni se besluit om kontrakteurs aan te stel
# En Donald Trump se tariewe teen Kanada, Mexiko en China het in werking getree
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………