Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 25 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa gaan vanmiddag in die Parlement vrae beantwoord oor migrasie, die waterkrisis en onwettige mynbedrywighede
# Die VF Plus sê munisipaliteite moet die ekonomie aandryf en nie kniehalter nie
# Iran se minister vir die Ekonomie sê hulle is ten volle voorbereid op Amerikaanse sanksies
# En rugby: Erasmus sê hulle gaan sake regmaak in die tweede toets teen die All Blacks
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………