Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 27 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ActionSA vra besonderhede oor die skikking tussen die ANC en Enzulweni
# Nhlanhla Nene sê die partye in die regering moet ooreenkom oor die begroting
# Die ANC-Jeugliga ondersteun die herskikking van die Gautengse provinsiale uitvoerende raad
# En die Europese Unie is gereed om Trump se tariewe te vergeld
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………