Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 26 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# AfriForum en Solidariteit vergader met die Trump-administrasie
# Die uitvoerende hoof van Eskom sê hulle het waardevolle lesse geleer uit die onlangse vlaag beurtkrag
# Die DA ondersteun die mosie van wantroue in Ekurhuleni se EFF-speaker
# En rugby: Dewi Lake keer terug na Wallis vir die Sesnasies
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………