Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 24 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê onenigheid is te wagte in die regering van nasionale eenheid
# Die polisie skiet vier vermeende rowers in Durban dood
# USAID het twee-duisend werknemers afgelê
# En rugby: Die Blitsbok-afrigter is tevrede met hul vertoning in Vancouver
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………