Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 21 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa vertrou Suid-Afrika sal sy betrekkinge met Amerika kan versterk
# Saftu doen ‘n beroep op die Tesourie om belasting- en teen-korrupsiemaatreëls te ondersoek
# Die EFF eis aanspreeklikheid oor die AngloGold Ashanti Hospitaal-skandaal
# En Israel se premier, Benjamin Netanyahu, gee opdrag vir ‘n militêre operasie ná ontploffings op drie busse
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………