Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê diplomasie is die volhoubaarste oplossing vir die DRK-konflik
# Meer as 20-duisend wit Suid-Afrikaners wil na die VSA verhuis
# Die DA appelleer teen die Presidensie se besluit om die Simelane-verslag geheim te hou
# En netbal: Engeland klop Suid-Afrika en wen die Nasiesbeker
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………