Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 6 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake sal nie die G20-beraad in Suid-Afrika bywoon nie uit verset teen die Wet op Grondonteiening
# Minister Lamola sê daar is geen arbitrêre onteiening van grond in die land nie
# Die Franse wapenmaatskappy Thales wil hê die aanklagte teen hom moet teruggetrek word
# En die sekerheidstrukture is vol vertroue dat die staatsrede sonder voorval sal voortgaan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………