Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 5 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC en die DA bereik glo ’n ooreenkoms oor belangrike aspekte van die Nasionale Gesondheidversekering
# Mashatile is bekommerd oor die onbestendigheid van plaaslike regeringkoalisies
# Netanyahu steun Trump se plan vir Amerikaanse oorname van die Gazastrook
# En tennis: Die tweemalige Grand Slam-kampioen Simona Halep kondig haar uittrede aan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………