Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# BOSA versoek Ramaphosa om nie beloftes in sy Staatsrede te maak wat hy nie kan nakom nie
# Die Alliansie van Informele Handelaars sê die Tabakwetsontwerp gaan informele handelaars benadeel
# Donald Trump staak vir eers die voorgestelde tariewe vir Mexiko en Kanada
# En krieket: ‘n Plek in die eindstryd van die SA20 is vandag op die spel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………