Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Donald Trump sny alle toekomstige Amerikaanse befondsing aan Suid-Afrika weens die Onteieningswet
# Minister Lamola sê Suid-Afrika se Onteieningswet is nie uitsonderlik nie
# Die Departement Vervoer beraam planne om voldoende stralerbrandstof op die OR Tambo-lughawe te verseker
# En die Menseregtekommissie ondersoek die uitwerking van Eskom se ladingsvermindering op menseregte
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………