Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 27 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Janusz Wallus sê hy is nie spyt hy’t Chris Hani vermoor nie
# Die ANC se NUK is daartoe verbind om armoede en stygende lewenskoste te bekamp
# ATM eis militêre aanspreeklikheid ná Suid-Afrikaanse soldate se dood in DRK
# En tennis: Die Amerikaner Tommy Paul haal die eerste keer die toptien
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………