Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 24 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die VF Plus gaan die nuwe Onteieningswet in die Konstitusionele Hof betwis
# Wêreldmarkuitdagings belemmer Suid-Afrikaanse wynuitvoere
# Die hoof van die Verenigde Nasies sê onderwys is ‘n basiese mensereg
# En tennis: Alexander Zverev dring deur na sy eerste Australiese Ope-eindstryd
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………