Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 22 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die Transformasiefonds is ongrondwetlik
# Die Parlement is bekommerd oor ‘n gebrek aan gevolgbestuur in die Polisiediens
# Die Verenigde Nasies sê Afrika bly die bakermat van wêreld-terrorisme
# En tennis: Iga Swiatek en Madison Keys dring deur na die halfeindronde van die Australiese Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………