Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 20 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê Suid-Afrika se boodskap op die Wêreld Ekonomiese Forum sal op volhoubare en inklusiewe groei fokus
# Die VF Plus wil redes hê vir die ontbinding van die Nasionale Polisie-inspektoraat
# Donald Trump beloof om byna ‘n honderd uitvoerende bevele te onderteken enkele ure nadat hy vandag ingehuldig word
# En krieket: Gerald Coetzee kan dalk nog ingesluit word in die Proteas se groep vir die Kampioenetrofeetoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………