Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 15 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Julius Malema sê die MK-party is verantwoordelik vir die EFF se agteruitgang
# RISE Mzansi vra vir die beste gehalte van onderrig en onderwys in skole
# Action Society kritiseer die paroolstelsel
# En Amerika verbied Chinese tegnologie in motorvoertuie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………