Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 19 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Nasionale Vervolgingsgesag erken die gaping tussen die Spesiale Ondersoekeenheid se verwysings en strafregtelike vervolgings
# Die GOOD-party vra Mark Burke van die DA moet verwyder word van die Parlement se finansiële komitees
# Trump se dreigement van ‘n 50-persent-tarief op Kanadese goedere word nie vandag van krag nie
# En rugby: Die All Blacks se verdedigingsafrigter sê hulle kan nie deur die Bokke se voorspelers oorweldig word nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………