Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 31 Desember 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement verwelkom die hofbeslissing wat die saak oor die besnoeiing van onderwysposte van die rol skrap
# Sassa bevestig die oorblywende datums vir die noodtoelae
# Die hoof van die Verenigde Nasies hoop op ‘n veiliger wêreld volgende jaar
# En, sokker: AC Milan het weer ‘n nuwe hoofafrigter na net ses maande
Bly ingeskakel vir meer nuus……………….