Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Malatsi beskuldig speaker Didiza dat sy voete sleep met die onttrekking van die wetsontwerp op die SABC
# Sita is onder die loep oor die uitkontraktering van werk waarvoor hy voltydse personeel het
# Sewe mense is dood en vyf beseer in ‘n ongeluk op die N3
# En ‘n verdagte word aangekeer na die dood van vrou wat op ‘n moltrein in New York aan die brand gesteek is
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………