Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 20 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Cosatu verwelkom president Ramaphosa se ondertekening van die Wysigings-wetsontwerp op Nasionale Padverkeer
# Daar is meer as tien nuwe biometriese stelsels om lughawe-sekerheid te verbeter
# Human Rights Watch beskuldig Israel van volksmoord deur die beperking van water in Gaza
# En rugby: Die Verenigde Rugbykampioenskap word vanaand hervat na ‘n onderbreking van drie weke
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………