Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 18 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Ntshavheni waarsku oor ‘n toename in kuberaanvalle
# ActionSA sê hy veg bo sy gewigsgrens in die Parlement
# ‘n Veiligheidswag word daarvan aangekla dat hy drie mense, insluitend ‘n kind, in Pretoria geskiet het
# En die Verenigde Nasies sê die humanitêre krisis in Oekraïne word net erger
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………