Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 13 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die NVG wil ongehinderde toegang verkry tot staatskapingsgetuienis
# Minister Hlabisa sê sommige munisipale rade moet nog verordeninge vir spazawinkels instel
# President Ramaphosa is gasheer vir die president van Duitsland
# En ‘n tiener van Indië is die jongste skaak-wêreldkampioen ooit
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………