Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 12 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Motsoaledi verdedig die Kubaans-Suid-Afrikaanse mediese program
# Binnelandse Sake gebruik lyfkameras om korrupsie by grensposte te bekamp
# Bergrivier se burgemeester word ondervra ná die ontdekking van dwelms en ammunisie by sy huis
# En die VN se Algemene Vergadering aanvaar resolusies vir ‘n skietstilstand in Gaza
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………