Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Nasionale Raad van Provinsies keur ’n wetsontwerp goed vir meer geld vir Suid-Afrika se saak teen Israel
# Die DA wil hê die plaag van smokkelhandel in tronke moet aandag kry
# Die Suid-Koreaanse polisie voer ’n klopjag op president Yoon se kantoor uit na sy poging om krygswet af te kondig
# En gholf: Scottie Scheffler is weer die PGA-toer se Speler van die Jaar
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………