Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Moody’s bevestig Suid-Afrika se Ba2-gradering met ‘n bestendige vooruitsig
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge waarsku oor landelike eiendomsreg
# Die DA eis ‘n ondersoek na die dood van nog ‘n leerder weens voedselvergiftiging
# En gholf: Tiger Woods sê hy is nog nie toernooi-gereed nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………