Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 28 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die regering sê die jongste ouditverslae toon ’n vordering in finansiële bestuur
# TLU SA stel ’n projek bekend teen onteiening sonder vergoeding
# Die VN sê 2024 was ’n dodelike jaar vir humanitêre personeel
# En krieket: Die Nieu-Seelandse kolwer Kane Williamson beïndruk teen Engeland
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………