Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 25 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Business Leadership SA is vol vertroue Ebrahim Rasool sal Amerikaanse betrekkinge herstel
# Die DA versoek die minister van Vervoer om veilige en betroubare lugverkeernavigasie te herstel
# Veertien onwettige mynwerkers verlaat ‘n myn in Stilfontein
# En rugby: Sewe Springbokke is ingesluit in Wêreldrugby se droomspan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………