Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 15 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ActionSA sê Ramaphosa sleep sy voete met die Simelane-kwessie
# Die Verenigde Nasies bevind Israel gebruik hongersnood as ‘n oorlogswapen
# Rugby: Rassie Erasmus verduidelik sy teruggekeer na ‘n 5-3-verdeling vir die kragmeting met Engeland
# En Mej Suid-Afrika Mia le Roux onttrek aan die Mej Heelal-kompetisie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………