Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 14 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Julius Malema sê niemand sal die voortbestaan van die EFF bedreig nie
# Die regering erken nog hervormings is nodig om die Spesiale Ondersoekeenheid te versterk
# Die kabinet keur ‘n konsep goed vir die 16 dae van aktivisme-veldtog teen geslagsgeweld
# En Human Rights Watch beskuldig Israel van oorlogsmisdade oor die gedwonge verskuiwing van mense in Gaza
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………