Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 13 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA beskuldig John Hlophe van die MK-party dat hy probeer om die uitlewering van die Guptas te ondermyn
# ‘n Uitsaaikoalisie sê die onttrekking van die Wetsontwerp op die SABC baan die weg vir finansiële en beleidsoplossings
# Kabelo Gwamanda eis dat hy heraangestel word as burgemeesterskomiteelid in Johannesburg
# En motorsport: Formule 1 se wedrendirekteur tree met onmiddellike effek uit
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………