Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 12 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF kritiseer die regering oor die miljarde wat aan die druk van eksamenvraestelle bestee is
# Shamila Batohi sê die NVG sal nie gedwing word om staatskapingsake te vervolg nie
# Nieu-Seeland se eerste minister vra verskoning vir mishandeling onder staatsorg
# En rugby: Die Blitsbok-afrigter is gefokus op spandiepte
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………