Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA versoek die regering om voedselveiligheidstandaarde op te skerp
# Adjunkminister Gungubele stem nie saam met die terugtrekking van die SABC-wetsontwerp nie
# ActionSA sê Kabelo Gwamanda se afdanking as burgemeesterskomiteelid in Johannesburg is ‘n oorwinning vir die oppergesag van die reg
# En die Suid-Afrikaanse sangeres Tyla wen drie MTV Europe-musiektoekennings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………