Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 8 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Malema beweer Mpofu wou die EFF ontbind en agter Zuma verenig
# Save SA doen ‘n beroep op Ramaphosa om ‘n noodtoestand oor misdaad af te kondig
# Die Stad Johannesburg veroordeel Eskom se dreigement om die krag af te sny
# En rugby: ‘n Naweek vol toetsaksie wag op ondersteuners
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………