Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Dali Mpofu verlaat ook die EFF om by MK aan te sluit
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge is bekommerd oor die gebruik van die Openbare Beleggingskorporasie vir die Nasionale Gesondheidsversekering
# ‘n Gevangene wat ‘n vonnis van 20 jaar uitdien, het uit die Boksburg Korrektiewe Sentrum in Gauteng ontsnap
# En die Amerikaanse Departement van Justisie kyk na moontlikhede om Trump se twee federale sake af te handel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………