Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 6 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Donald Trump wen twee swaaistate met die Republikeine wat die Senaat beheer
# Minister Schreiber sê ‘n sterk standpunt is nodig oor onwettige immigrasie
# Die EFF wil hê president Ramaphosa moet ministers afdank wat hul pligte versuim
# En rugby: Die Springbok-vroue is reg vir die Afrika-sewestoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………