Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 28 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die regering is daarop ingestel om die spoornetwerk die ruggraat van openbare vervoer te maak
# Die ATM is geskok oor die ongebreidelde korrupsie in die Polisiediens
# Kamala Harris beskuldig Trump van ‘n selfsugtige wraakveldtog
# En rugby: George Ford is een van drie spelers wat opgeroep is vir die Engelse span
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………