Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 24 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Paul Mashatile gaan die regering van nasionale eenheid se tweede geskiloplossingsvergadering saamroep
# Die DA vra dringende en beslissende optrede om afpersing te bekamp
# ’n Verdagte is aangekeer vir die moord op ’n sesjarige meisie van Soweto
# En rugby: Aphelele Fassi sê hy fokus nou net op die Haaie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………