Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 18 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die polisie het die wapens gevind wat in die Lusikisiki-slagting gebruik is
# Die SA Privaatpraktisynsforum doen regstappe teen die NGV-wet
# Israel se eerste minister sê die Hamas-leier se dood is nie die einde van die oorlog nie
# En krieket, die Dolphins verwelkom David Miller terug vir die T20-uitdaging
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………