Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 17 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa gaan vandag vrae in die Parlement beantwoord
# Fikile Mbalula sê Pule Mabe het die regte ding gedoen deur opsy te staan
# Die VF Plus kritiseer die voortdurende verandering in leierskap in Mogale City
# En die VSA loods lugaanvalle in Jemen
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………