Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 16 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Al vier verdagtes in die Lusikisiki-slagting is nou agter tralies
# Die DA vra ‘n ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid na die Nasionale Vaardigheidsfonds
# Israel val Hizbollah se strategiese wapenaanleg in Beiroet aan
# En rugby: Die All Blacks verloor drie voorspelers weens beserings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………