Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die hervorming van visums sal beleggings lok
# Action Society veroordeel die polisie se ondoeltreffendheid
# Vyf-en-dertig leerders van Limpopo ontvang behandeling vir moontlike voedselvergiftiging
# En Orkaan Milton veroorsaak chaos in Florida
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………