Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 9 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA vra ‘n dringende en omvattende ondersoek na die Weermag
# Cosatu verwelkom die regering se voorneme om die brandstofprys te verlaag
# ‘n Gesondheidsnoodtoestand word in Florida afgekondig voor die aankoms van orkaan Milton
# En president Ramaphosa bring hulde aan pastoor Ray McCauley
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………