Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die VF Plus sê die Parlement moet teen Mkhwebane optree oor haar rassistiese uitlatings
# Die Staatsdienskommissie ondersoek ‘n senior aanstelling by die Valke
# ‘n Voormalige Israelse premier voorspel ‘n grootskaalse aanval op Iran se oliebedryf
# En rugby: Lusanda Dumke lei die Springbok-vroue teen Australië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………