Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Sestig-persent van die bevolking glo die regering van nasionale eenheid werk goed
# Cosatu kritiseer die DA se beroep dat die nasionale minimumloon nie verhoog moet word nie
# Die Britse eerste minister waarsku die Midde-Ooste is op die rand van ‘n volskaalse oorlog
# En krieket: Nog probleme vir Pakistan na kaptein Babar Azam se bedanking
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………