Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 2 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA sê die brandstofprysverlagings bewys die voordele van die regering van nasionale eenheid
# Cosatu verwelkom die ontplooiing van spesialiste om die Lusikisiki-slagting te ondersoek
# JD Vance ontmoet Tim Walz in die Amerikaanse visepresidentsdebat
# En krieket: McCullum word vertrou om Engeland se witbalspanne weer op die wenpad te kry
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………