Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Mapisa-Nqakula sal na verwagting vandag in die hof verskyn op aanklagte van korrupsie
# AZAPO vra vir die verwerping van die verhoging van elektrisiteitstariewe
# Afknouery is volgens berigte die motief vir ‘n dodelike skoolskietery in Finland
# En Kaizer Chiefs se verdediger word tydens ‘n motorkaping doodgeskiet
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………